Dave Franco

Dave Franco
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David John Franco
Geboorte 12 Junie 1985 (1985-06-12)
Palo Alto, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Alison Brie (t. 2017)
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dave Franco (gebore 12 Junie, 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Now You See Me (2013), Neighbors (2014), Now You See Me 2 (2016), en Nerve (2016). Sy twee broers, Tom en James, is ook bekende akteurs.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy